Om n foto na jou rekenaar toe af te laai, kliek met jou muis se regter knoppie op die "laai af" skakel, en selekteer "Save target as".
Wys 1 tot 12 van 1472 fotos.
Daar is huidiglik 18 gelaaide fotoalbums
Wys 1 tot 18 van 18 albums
Toer Israel dag 2, Album gestig deur: Rudi Barnard op 2/11/2009.
Beskrywing: Dag 2 in Israel - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 3, Album gestig deur: Rudi Barnard op 5/11/2009.
Beskrywing: Dag 3 in Israel - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 4, Album gestig deur: Rudi Barnard op 7/11/2009.
Beskrywing: Dag 4 in Israel - bekyk hierdie album
Toer Israel 2009 dag 1, Album gestig deur: Rudi Barnard op 7/29/2009.
Beskrywing: Toer Israel 2009 dag 1 - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 7, Album gestig deur: Rudi Barnard op 9/22/2009.
Beskrywing: Dag 7 in Israel - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 8 - deel een (1), Album gestig deur: Rudi Barnard op 9/23/2009.
Beskrywing: Dag 8 in Israel (deel een (1)) - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 9, Album gestig deur: Rudi Barnard op 9/24/2009.
Beskrywing: Dag 9 in Israel - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 8 - deel twee (2), Album gestig deur: Rudi Barnard op 9/24/2009.
Beskrywing: Dag 8 in Israel (deel twee (2)) - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 6 - deel een (1), Album gestig deur: Rudi Barnard op 10/9/2009.
Beskrywing: Dag 6 in Israel (deel een (1)) - bekyk hierdie album
Toer Israel 2009 dag 5, Album gestig deur: Rudi Barnard op 10/9/2009.
Beskrywing: Dag 5 in Israel - bekyk hierdie album
Israel 2009 Netanyah, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: Ek neem soms 'n enkele foto van die hotel-kamer waarin ek bly, net om te kan onthou hoe dit gelyk het. Hierdie een het 'n paar foto's nodig gehad. Ek en ma is (volgens die koevertjie wat ons gekry het) in kamer nommer ses. Ons stap die gang op en af, maar kry geen kamer nommer ses nie. Na 'n ruk sien ek dat die nommer op die kamersleutel, vyf is. Dit is die deur aan die einde van die gang. Dit is 'n suite met twee slaapkamers, twee badkamers, balkonne aan beide kante van die hotel en 'n groot sit- en eetkamer. Die suite is groter as my hele huis in Engeland (no kidding). Voor ek en ma ons self elkeen in 'n kamer tuismaak, gaan soek ek vir Karien om seker te maak ons het die hele plek vir onsself; dat ons dit nie dalk met iemand moet deel nie. Maar nee, dit is net ons s'n vir die nag! Dit is jammer ons het net een aand daar geslaap. 'n Definitiewe bonus vir Ma wat die eerste vier dae sonder haar tas moes klaarkom. - bekyk hierdie album
Israel 2009 - Dag 1, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: Caesarea Maritim, Berg Karmel, Megiddo, Nasaret, Kana - bekyk hierdie album
Israel 2009 - Dag 2, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: See van Galilea, Berg van Saligsprekinge, Tabgha (broodjies en vissies), die Landingsplek, Kapernaum, Banias (Caesarea Philippi) - bekyk hierdie album
Israel 2009 - Dag 3, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: Bet Shean, Jerigo, Qumran, Dooie See - bekyk hierdie album
Israel 2009 - Dag 4 &5, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: Masada, En Gedi, Betlehem, Betfage. Hier eindig ongelukkig al my foto's. Ek het twee weke na die toer my hardeskyf laat val, en vir die koste om die data te laat herwin, kan ek eerder op nog 'n toer gaan (Karien se voorstel!). Hierdie 200 foto's het ek kort voor dit op facebook gesit. - bekyk hierdie album
Israel 2009 Eilat, Album gestig deur: Yolandé op 10/10/2009.
Beskrywing: Eerste twee dae in Israel. Ek, Tabitha, Hannelie en Jaco het Sondagoggend al in Israel aangekom (van London af) en het vir 'n ekele dag afgery Eilat toe, spesiaal om te gaan scuba en om "Eilat Stone" te koop. Oppad soontoe het ons ook by Tel Avdat aangegaan, en by Timna die Maandag oppad terug Tel Aviv toe. - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 6 - deel twee (2), Album gestig deur: Rudi Barnard op 11/9/2009.
Beskrywing: Dag 6 in Israel (deel twee (2)) - bekyk hierdie album
Toer Israel dag 6 Nag - deel drie (3), Album gestig deur: Rudi Barnard op 12/9/2009.
Beskrywing: Nag van dag 6 in Israel - bekyk hierdie album